Anton Döckel. Metamorfose

 

 

 

Metamorfose

 

Hy het ’n koringkriek in die veld gekry

in ’n blikkie gesit om by hom te bly

sy troetel-ondier het hy Kafka gedoop

so geliefd dat hý nou op ses pote loop

 

© Anton Döckel, 2022

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.