3 May 2022 Anton Döckel. Vlieg Vlieg Die vlieg verlei deur gom se soet het vir sy gulsigheid geboet bly in amber vir ewig bewaar soos Lot se vrou in ’n soutpilaar © Anton Döckel, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…