17 April 202217 April 2022 Anton Döckel. Nagmusiek Nagmusiek Die sprinkane en die sikadeë en die krieke sit ge-manel met strykstokke onderarm en kras die paddas kwik en kwak luid saam in tenoor of bas maak die somernagte ’n seksfonie sonder brieke © Anton Döckel, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…