Anton Dockel. Skynheilig

 

Skynheilig

 

Mantis sit en rondkyk wie sondig

voorpote soos hande tesame gesit

asof hy vroom vir sy slagoffers bid

voor hy hulle straf sal aankondig

 

© Anton Dockel, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*