17 May 2022 Anton Dockel. Naaldekoker Naaldekoker soos ’n gedagte sweef die naaldekoker hang plots stil voor die spieël van water peil dan berekend af op sy doelwit ek bly steeds vasgenael by die poel sit © Anton Dockel, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…