28 May 2022 Anton Dockel. Skarabee Skarabee (Scarabaeus sacer) plaaslik is hy maar net ’n kruier van mis maar in Egiptiese graftombes ’n idool heilige kewer in die ryk van Anubis vir toegang tot die nalewe die simbool © Anton Dockel, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…