Johann Lodewyk Marais. Retoriek

 

Retoriek

Na Greta Thunberg        

 

Meestal bly dit by bla-bla-bla

oor die smelt van die poolstreke,

bla-bla-bla oor verbrande kool,

bla-bla-bla oor gespilde olie,

bla-bla-bla oor die brandarmes,

bla-bla-bla oor spesies wat sterf,

bla-bla-bla oor hierdie Aarde.

 

© Johann Lodewyk Marais, 2022

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*