Johann Lodewyk Marais. Ars insecta (1)

 

Ars insecta (1)

 

Ek beplan ’n chāhārgāna-kwatryn:

kry die ryme, denkende aan die syn,

tot tien lettergrepe en drie dele

van ’n insek al weifelend verskyn.

 

         © Johann Lodewyk Marais, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*