Johann Lodewyk Marais. Ars insecta (2)

 

Ars insecta (2)

 

Geestelike

Sphodromantis gastrica

 

Vanmiddag het ek onverwags besoek

van ’n geestelike ontvang – in ’n hoek

het hy my die leviete voorgelees

met wyshede uit die Heilige Boek.

 

© Johann Lodewyk Marais

 

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Johann Lodewyk Marais. Ars insecta (2)”

  1. Joan Hambidge :

    Pragtige vers, Johann Lodewyk.

  2. Johann Lodewyk Marais :

    Baie dankie, Joan.

Los kommentaar

 

*