Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 July 20225 July 2025

Erich Fried. Vertaling in Afrikaans

Erich Fried. Vertaling van Duits in Afrikans. Vert. deur Bernard Odendaal.

‘n Gewilde, twintigste-eeuse Duitse gedig oor die liefde

Die volgende gedigt is opgeneem in die bloemlesing Die Lieblingsgedichte der Deutschen (“Die lieflingsgedigte van die Duitsers”; Piper Verlag, München, 2003; 25ste oplaag, 2021).

Was es ist

Es ist Unsinn
sagt die Vernunft
Es ist was es ist
sagt die Liebe

Es ist Unglück
sagt die Berechnung
Es ist nichts als Schmerz
sagt die Angst
Es ist aussichtslos
sagt die Einsicht
Es ist was es ist
sagt die Liebe

Es ist lächerlich
sagt der Stolz
Es ist leichtsinnig
sagt die Vorsicht
Es ist unmöglich
sagt die Erfahrung
Es ist was es ist
sagt die Liebe

Erich Fried (oorspronklik gepubliseer in die bundel Es ist was es ist: Liebesgedichte, Angstgedichte, Zorngedichte; K. Wagenbach, Berlyn, 1983)

Wat dit is

Dis onsin
sê verstand
Dit is wat dit is
sê die liefde

Dis rampspoed
sê sommemaak
Dis niks anders nie as smart
sê angs
Dis uitsigloos
sê insig
Dit is wat dit is
sê die liefde

Dis belaglik
sê ou selfbeskik
Dis ligsinnig
sê versigtigwees
Dis onhaalbaar
sê ervaring
Dit is wat dit is
sê die liefde

Vertaling deur Bernard Odendaal (15 Julie 2022)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Erich Kästner. Vertaling in Afrikaans
Gottfried Benn. Vertaling in Afrikaans →

2e gedagtes oor “Erich Fried. Vertaling in Afrikaans”

  1. Bernard Odendaal says:
    20 August 2022 at 17:13

    Herman van den Berg het ook die gedig in Afrikaans vertaal, dit toe pragtig getoonset en ingesluit op ‘n laserskyf waarvan die titel uit dié gedig aangehaal is: Dit is wat dit is.

    Reply
  2. Paula Hartzenberg says:
    18 July 2022 at 07:48

    Vir my sê die vertaalde gedig dat ‘n mens al die gewone besware kan inbring om nie jou liefde te bring na die eise wat ‘n situasie stel nie. Ou selfbeskik is dan die ou manier van dink – n vorm van selfsugtige trots –
    wat die nodige verandering strem.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d