2 August 20223 August 2022 Pirow Bekker. Mona Lisa klim uit die kwas Mona Lisa klim uit die kwas Mevrou Gioconda verkneukel haar in die doek, die hande hou mekaar, wou hoeka aanhou soek, maar haar ou man wou bloot ‘n beeltnis hê – vir die res bly sy ‘n ongeblaaide boek. © Pirow Bekker, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…