Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
9 September 20229 September 2022

Nuwe Bundel. Melanie Grobler: Huis van tyd

 

 

 

Huis van tyd

Melanie Grobler

In Huis van tyd, Melanie Grobler se vierde digbundel, treur sy oor die verlies van geliefdes, tree sy in gesprek met digters en ander kunstenaars en besin sy oor reiservarings in Suid-Afrika en die buiteland.

 

Oor die outeur

Melanie Grobler is in Warmbad (Bela Bela) gebore en het in Rustenburg, Transvaal groot geword.

Sy het aan die Universiteit van Pretoria studeer: BA in Sielkunde en Filosofie, daarna ’n Magister Artium (cum Laude) in 1992: Kalligrafie op Geografie. ’n Konseptualisering van die skilderkuns van Nico Roos: Historiese en Kontemporêr. Sy voltooi daarna ’n doktoraal in Kunsgeskiedenis: Against fixity: a hybrid reading of Breyten Breytenbach’s art, poetry, writing, aesthetics and philisophy.

Tussen 1992 en 2000 is kortverhale in ses versamelings, en digkuns in sewe versamelings gepubliseer. Digbundels uit haar pen sluit o.a. in Tye en Swye in die lewe van Hester H. (1991), Die Waterbreker (2003), en Deur Ruite van die Reis. (2013).

 

[Imprimatur 2022. Prys: R180. 108 Bladsye]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Petrovna Metelerkamp: Ingrid Jonker Het kind is niet dood
Nuwe Bundel. Hennie van Coller: Helaas →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d