Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 November 202215 November 2022

René Bohnen. ongebonde dryf

 

 

 

ongebonde dryf

net een ruimtewandelaar –

‘n disselsaadjie

 

© René Bohnen, 2022

 

 

Krediet: NASA foto’s in die publieke domein:

Pale blue dot, 1990

Earthrise 1968

Spacewalk Bruce McCandless 1984

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← René Bohnen. oukersaand foto

3e gedagtes oor “René Bohnen. ongebonde dryf”

  1. René Bohnen says:
    21 November 2022 at 09:01

    Dankie vir die inligting en kommentaar, Carina.

    Reply
  2. carina van der walt says:
    20 November 2022 at 10:19

    O-ja. Dankie vir hierdie perfekte klein haiku waarin jy daarin kon slaag om die heelal in ‘n disselsaadjie te verplaas, René.

    Reply
  3. carina van der walt says:
    20 November 2022 at 10:15

    Gisteraand het ek na ‘n jeugprogram op televisie oor ruimtevaart gekyk. Hierdie foto het ter sprake gekom, want die vraag was:
    Is dit eg of gemanipuleer?
    En die antwoord? EG
    Ondanks die feit dat ‘n ruimtevaarder vas moét bly aan die ruimtetuig (anders dryf hy weg die gewiglose niks in en sterf) het hierdie ruimtevaarder ‘n ruimtescooter uitgetoets waarmee hy na so ‘n losraak oepsie terug kan keer na die ruimtetuig. Dit is tans ‘n verouderde tegniek, want die motor waarmee die ruimtevaarder terug tuig toe kan puf-puf is nou ingebou in die ruimtepak.
    Die Nederlandse ruimtevaarder André Kuipers het sy kennis met laerskoolkinders gedeel. Dit was baie interessant! Ek hoop om tot in my gryse ouderdom nog soms verras te kan word deur ander wêrelde in ons heelal.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d