Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 January 202325 March 2023

Opstelle ingewag oor “mediese poësie”

 

 

 

Versindaba wag op die oomblik opstelle in oor sogenaamde “mediese poësie” wat nog nie voorheen in druk verskyn het nie. Dit behels poësie oor siektetoestande, maar die tema is ook veel breër en sluit byvoorbeeld gedigte oor die mediese praktyk en medici wat ook digters is, in. Nie slegs die Westerse mediese praktyk is by die tema inbegrepe nie. Hoewel ons opstelle verkies oor Afrikaanse gedigte, is Afrikaanse opstelle oor anderstalige digters en gedigte ook welkom.

Sien ons betaalbeleid elders op die blad:

https://versindaba.co.za/2023/01/17/versindaba-huisreels-vir-opstel-artikel-blogskrywers/

Opstelle moet in Afrikaans of Nederlands wees. Nederlandse skrywers wat ‘n Suid-Afrikaanse bankrekening het, sal vergoed word vir hulle werk.

Die Inhoudsbestuurder van Versindaba besluit oor die publikasie al dan nie van opstelle.

Opstelle oor ander aspekte van die poësie bly egter steeds welkom.

Alle inskrywings moet as ‘n Word-dokument by ‘n e-pos aangeheg word: Arial, 11-punt, dubbelspasiëring, “justified” asseblief. Inskrywings kan gestuur word aan die Inhoudsbestuurder van Versindaba by die onderstaande e-posadres:

taljard.marlies@gmail.com

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Versindaba kompetisie: “Mediese” poësie. Wen R7 000+ in prysgeld!
Mellet Moll. Die melancholie van anatomie →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d