27 February 2023 Salvia Ockhuis. Metastase Metastase Hulle is wegloop-telge van ‘n maligne-ma wat haar identiteit slinks na ander weefsel en organe dra; elders in die anatomie die bloudruk van hul vraatsug na verrotting laat ontsteek: nie-benigne neoplasmas kweek. © Salvia Ockhuis, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…