2 April 202310 April 2023 Johann Lodewyk Marais. Mastektomie Mastektomie In die sterfkamer maak ek Ma se klere bymekaar: rokke, bloese, truie, ’n jas, skoene, sakdoeke en, onverwags, ’n roomkleurige bra met watte aan een kant ingestop. © Johann Lodewyk Marais, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…