Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 November 2023

Dietloff van der Berg. Duzikleigat

 

Duzikleigat

 

Vereensaam in sy somer skeppingsplek

gryp hy met soepel hand eers gou die klei

waarmee deur dit verdig en taai te brei,

hy daagliks soek na nuwe lewe wek.

 

Hy skep ʼn romp en sit daar bene aan,

en dan die stert en ook sy grote kop,

nie ongerymd met skerpe horings op

tot dan so net die bees op maat daar staan.

 

In sy verbeelding sien hy helder klaar

hoe hierdie horings alles oop sal skeur

en ritmies, onverbid’lik voort sal beur

tot almal daardie beeld se krag ervaar.

 

Maar sonder eie nuwe skeppingsgees

bly elke bulvers net vyfvoetig bees.

 

© Dietloff van der Berg, 2023

 

 

 

Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as well as updates about upcoming workshops.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Dietloff van der Berg. Spello →

2e gedagtes oor “Dietloff van der Berg. Duzikleigat”

  1. Dietloff van der Berg says:
    13 November 2023 at 09:19

    Meyer, Dis vir my interessant dat al gaan ons al lank maan toe, het ons nog steeds nie eers ‘n definisie van wat ‘n gedig is nie, want jou moderne vormgewing en my tradisionele so-net verskil vormlik hemelsbreed van mekaar, al is daar wat ons denke betref ooreenkomste. Ek sien uit na jou nuwe bundel.

    Reply
  2. Meyer van Rensburg says:
    11 November 2023 at 19:25

    Diettloff, Soos ek vantevore gese het, hierdie gedig het nogal baie ooreenkomste met my eie gedig “Beeldbouer”” wat n ruk gelede op Versindaba verskyn het en eersdaags in my nuwe bundel sal verskyn. Lees dit gerus as jy dit nie ken nie.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d