14 December 202314 December 2023 Pirow Bekker. Aardverhitting Aardverhitting Vir die miskruier het alles net te gou gestol, aan ou metaan snuif hy sy longe halfpad vol – maar hy moet kry wat ‘n bal kan bind en dit nie in die louwarm bron alreeds bedol. © Pirow Bekker, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…