Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 January 202422 January 2024

Hennie Nortjé. Bosberading

 

 Bosberading

 

As ons twee eendag weer stry kry,

bind ons gerus ook so saam

aan ’n maroelaboom vas.

Los ons dan daar vir ’n paar dae

sonder kos of water, presies soos

die voorvaders aanbeveel

om hartsake aan te spreek.

 

Boomterapie?

Dalk is daar in dié verband

selfs ’n beter alternatief:

Kom ons deel ’n paar glasies

goud uit die boom se vrug

en suiwer klinkklaar die lug.

 

© Hennie Nortje, 2023. “Noord van Malelane”. Turksvy Publikasies

 

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Hennie Nortjé. Amputasies
Hennie Nortjé. Die hoë duikplank →

5e gedagtes oor “Hennie Nortjé. Bosberading”

  1. Hendrik J Botha says:
    27 January 2024 at 21:54

    Mooi gedig. Geluk!

    Reply
  2. Caren Kearley says:
    22 January 2024 at 18:12

    Pragtig beskrywend en lekker vrolik soos al jou gedigte.

    Reply
  3. Jeanne says:
    18 January 2024 at 11:01

    Pragtig! Wat beter vir samesyn as om n stukkie (slukkie) goud te deel!

    Reply
  4. Wim Gericke says:
    17 January 2024 at 17:53

    Netjies gesê. Speels soos Hennie is.
    ‘Klinkklaar’ baie rats gebruik.
    Laat my dink aan ‘n ou Bolandse heildronk: Olie,olie van die druif- laat dit sag na binne gaan sodat ons vriendskap kan bestaan.

    Reply
  5. Linda Claassen says:
    13 January 2024 at 10:38

    Ek hou baie van die vindingrykheid weerspieël in hierdie vers! Dit gee kennis van n legende en bring dit humoristies in verband met meer as een moontlikheid.Knap gedaan!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d