26 April 202425 April 2024 Pirow Bekker. Muishond Muishond ‘n Kragman se krag lê nie altyd in ‘n spier – hy pomp nie te kope nie vir iedereen om te sien, maar diep ‘n versteekte wapen op uit ‘n klier en rig dit onbewimpeld: vlugparfuum. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Knap!