Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 April 2024

Madeleine Louw Blignault. De…mensie (M)

 

DE…MENSIE

 

jy wat so versigtig sluip

onhoorbaar

onsienbaar

ontasbaar

 

waar kom jy vandaan

ongenooid

jou vastrap in my siel

 

wie het jou geplant

in my onthou

se kant

 

jy sypel in elke neuro rif

onkeerbaar

drup

vir

drup

 

jy sluit my gedagtes af

onstuitbaar

sluis

vir

sluis

 

wat wil jy nog met my bereik

my siel het reeds verstryk

 

waarom dwaal jy nog in my

 

laat my los…

laat my gaan

want

ek

kan

niks

meer

verstaan …

 

© Madeleine Louw Blignault, 2024

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

7e gedagtes oor “Madeleine Louw Blignault. De…mensie (M)”

  1. Wilhelm says:
    21 August 2024 at 16:20

    Dit is om iemand se frustrasie te beleef. Knap gedaan. WDB

    Reply
  2. Sunette Wessels says:
    10 August 2024 at 15:44

    Dit is besonders, waar en pragtig geskryf. Ware talent my niggie. Baie geluk met liefde

    Reply
  3. Annemie Blignault says:
    5 August 2024 at 17:43

    Goed uiteengesit. Seer werklikheid.

    Reply
  4. Gawie van Rensburg says:
    3 August 2024 at 22:29

    So Mooi. So waar.

    Reply
  5. Erzanne Fulton says:
    3 August 2024 at 08:41

    So waar, so onverstaanbaar. Dankie dat jy dit met ons deel.

    Reply
  6. Rene Human says:
    3 August 2024 at 05:31

    Aangrypend en groot waardeering dat jy deel.

    Reply
  7. Rene Human says:
    3 August 2024 at 05:26

    Aangrypend! Dankie Madeleine!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d