Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 June 20246 June 2024

Nuwe Bundel. Rudolph Willemse: swartland

swartland

Rudolph Willemse

Omslag

swartland is Rudolph se derde digbundel en word deur twee bundels voorafgegaan – Kweekskool (1982) en middelman (2005). Rudolph beskryf swartland as verkenning van ’n geografiese, sosio-politiese en psigologiese ruimte in die konteks van verandering.

Oor die outeur

Rudolph Willemse is op 5 Julie 1958 te Blyvooruitzicht gebore. Hy studeer in die regte en die filosofie en verwerf onder meer twee meestersgrade in die regte. As prokureur werk hy daaraan om, deur strukturele verandering en wetskrywing, toegang tot finansiële dienste en behuising vir laer-inkomste-mense te vergemaklik. Hy word aangestel as uitvoerende direkteur van ’n finansiële instelling in 2008 en verlaat die korporatiewe wêreld in 2022. Rudolph is ’n kunsfotograaf en stal gereeld fotografiese werk uit. Hy woon saam met sy vrou, die konseptuele kunstenaar Emma Willemse, in Riebeek-Kasteel, waar hulle die eienaars is van Hoofstraat Conceptual, ’n kuns-en-musiekruimte. Sy het die omslae van Rudolph se digbundels ontwerp.

 

[Turksvy Publikasies 2024. Prys: R250. 92 bl. ISBN: 978-0-6397-0329-9]

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Maritha Broschk: Wanneer woorde asemhaal 
Nuwe Bundel. Andries de Beer: aalmoes vir die bootman →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d