2 August 2024 Andrea Sieberhagen. Kaapse Vlakte Kaapse Vlakte Kinders van die Kaapse vlakte speel in die strate. Wegkruipertjie. Blok myself, sê die kind net voor die dwaalkoeël hom vind. © Andrea Sieberhagen, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Treffend Andrea.