19 August 202419 August 2024 Liza Petersen. tydige waarskuwing tydige waarskuwing met apologie John Fowles Die vrou aan haar aard getrou wil graag klou aan die man van wie sy hou; sy is ‘n see-anemoon wat toeklamp om die hand wat dit waag om haar aan te raak. © Liza Petersen, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…