31 August 2024 Finachlie Diederiks. Sonder verskoning Sonder verskoning Ek is my ouma se deernis en durf my ma se onbaatsugtigheid en ontferming my dogter se volharding en vasberadenheid… Ek is: doelgerig onbeskaamd met oorgawe vrymoedig vrou © Finachlie Diederiks, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…