3 October 2024 Meyer van Rensburg. Geskrewe woord: dekomposisie Geskrewe woord: dekomposisie Hiëraties skryf die epikus — sy penveer kras skrabbelend die digte(r)woorde neer wat gelowiges steeds vele eeue later in die fynste besonderhede bestudeer © Meyer van Rensburg, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…