Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 January 202528 January 2025

Wenners: Spirituele gedigte

 

 

Die kompetisie waarin digters spirituele gedigte kon inskryf, was een van die mees suksesvolle kompetisies wat nog op Versindaba aangebied is. Van die byna 150 gedigte wat ontvang is, was ten minste 50 op ‘n besonder hoë standaard en dit was uit die aard van die saak besonder moeilik om ‘n wenner aan te wys.

Uiteindelik is daar besluit om twee wenners aan te wys, tewete

Ilse van Staden met gebed om ‘n kortsluiting

 

Ilse van Staden. gebed om ‘n kortsluiting

 

en

 

Ronel de Goede met Die ganse van Meidoem

Ronel de Goede. Die ganse van Meidoem

 

Baie geluk aan die wenners en baie dankie aan elkeen wat ingeskryf het.

Hou asseblief aan om gedigte te stuur, al is dit nie vir ‘n kompetisie nie.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

4e gedagtes oor “Wenners: Spirituele gedigte”

  1. Ronel de Goede says:
    29 January 2025 at 07:36

    Baie dankie vir die gelukwensinge. Word waardeer.

    Veels geluk, Ilse, met jou besondere gedig!

    Groete

    Reply
    1. Ilse says:
      30 January 2025 at 05:10

      Dankie, Ronel, en dieselfde vir jou!
      Ilse

      Reply
  2. Joan Hambidge says:
    28 January 2025 at 10:00

    Uitstekende gedigte. Geluk.

    Reply
  3. Anne-Marie Bartie says:
    27 January 2025 at 11:44

    Sjoe. Geluk.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d