Kganyago warns new risks could derail inflation gains
Businesslive 25/2/2025
angs
soms is ek angstig
die eurorail se trein moet nou kom
die passasiers is meer as ‘n optelsom
die spoorlyn van patras is na athene gerig
maar genoegsame sitplek sal ontbreek
die enjin het sy stoom verloor
ek pluk lemoene langs die spoor
met my aankoms in athene is my angs verbreek
© Hennie Maartens, 2025