Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 March 2025

Joan Hambidge. Smoke gets in your eyes

 

Smoke gets in your eyes

 

Ontdek in ‘n reistas

‘n tandeborsel tandepasta

‘n brief van jou

oorhandig op die lughawe

met ons afskeid.

 

So was dit toe

daardie brief nou

helaas deur die tyd

verdof dit was geskryf

op varkensblaar.

 

In daardie nota

geskryf met ‘n swart pen

is daar vanoggend rook

nie trane in my oë

van ‘n sigaret smeulend.

 

As is verbrande hout

en miskien brand jou hart

nog steeds vir wat was

indertyd in Hong Kong

opgesluit in ‘n vuurwiel.

 

© Joan Hambidge, 2025

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Joan Hambidge. Internasionaal Gasa: Krisis in skietstilstand afgeweer met vrylating van nog 3 gyselaars
Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard →

4e gedagtes oor “Joan Hambidge. Smoke gets in your eyes”

  1. Theo Painter says:
    5 March 2025 at 12:28

    Kyk nou hoe sensureer Marlies. SWAK

    Reply
    1. Versindaba says:
      5 March 2025 at 13:30

      Theo, ironies genoeg het ek nog nooit enige poëtiese of positiewe bydraes vir Versindaba van jou ontvang nie, maar nou hou jy jouself grootmeneer hier op my webwerf. Ek is nie in jou diens nie. – Marlies Taljard

      Reply
  2. Nicolaas Geldenhuys says:
    5 March 2025 at 11:00

    Hard. Raak. Netjies.

    Reply
  3. Nicolaas Geldenhuys says:
    4 March 2025 at 20:40

    Wow. Hoe kras en summier. Puik.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d