Hy’s vermoor oor geld vir kokaïen
Die Burger, 10/03/2025
faust
dat boosheid bestaan is nodig
sodat onskuld as teëwig kon verskyn
en dat dit die donkerte laat verdwyn
sodat entropie die realiteit kon belig
maar laat ons teënsinnig die lot
van donkerte verduur
sonder dat dit ons sal aanvuur
sodat ons by nabaat sal verkrummel tot ‘n sot
© Hennie Maartens, 2025
