Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 March 202531 March 2025

Rus In Vrede. Johann de Lange (22 Desember 1959 – 27 Maart 2025)

Ons het pas die ontstellende nuus ontvang dat een van Afrikaans se grootste digters oorlede is: Johann de Lange 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Joan Hambidge. Oog en oor
Franco Colin. Magic Mike →

4e gedagtes oor “Rus In Vrede. Johann de Lange (22 Desember 1959 – 27 Maart 2025)”

  1. Hendrik Botha says:
    28 March 2025 at 17:41

    Enorme verlies vir die Afrikaanse digkuns. Innige simpatie vir sy naasbestaandes en vriende.
    Rus in vrede.

    Reply
  2. Billy Downer says:
    28 March 2025 at 10:54

    What a sad loss. It was a privilege and a delight that our paths crossed perfectly in our carefree youth. Memories of golden moments with this gentle, brilliant soul shall never fade. Thank you and vale, Johann.

    Reply
  3. Ronel Foster says:
    28 March 2025 at 10:26

    Enorme verlies. Só ’n begaafde digter. ’n Gedig vir Wilma Stockenström en enkele nuwe vertalings van haar werk is opgeneem in die huldigingsbundel Met my wysvingertop: Wilma Stockenström, wat vroeër vanjaar verskyn het. Wat ’n voorreg om met Johann te kon saamwerk! Ek huldig sy nagedagtenis.

    Reply
  4. sarina donges says:
    28 March 2025 at 09:53

    Johann, jy was ‘n GROOT BOOM …. hoe gaan ons en die digkuns oorleef sonder jou? Dit voel of iemand my stertvere uitgepluk het. As ‘n digter sterf, kry die aarde seer. Vrede net vrede kan ek jou toewens….dis so flippen hartseer, so ‘n kolossale verlies….xx

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d