MEDIA Renergen’s share price soars on first helium sales.
BusinessDay 14/03/2025
vrystaat
al lê die verlate vlaktes ver en wyd
staan die koppies komkommervry en toekyk
terwyl die doringbome die omgewing verryk
staan die bitterbos met ‘n hart vol verwyt
terwyl sonneblomme in die sonlig baai
en die mielielande die landskap verfraai
is die turksvye gereed vir laai
maar laat ons vriende ons verlatenheid verraai.
© Hennie Maartens, 2025