Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 December 2025

Joan Hambidge. Cafavy en Durrell (Nommer 120)

 

I

So lui Cafavy se beroemde gedig in Engels:

 

The City

 

You said: “I’ll go to another country, go to another shore,

find another city better than this one.

Whatever I try to do is fated to turn out wrong

and my heart lies buried like something dead.

How long can I let my mind moulder in this place?

Wherever I turn, wherever I look,

I see the black ruins of my life, here,

where I’ve spent so many years, wasted them, destroyed them totally.”

 

You won’t find a new country, won’t find another shore.

This city will always pursue you.

You’ll walk the same streets, grow old

in the same neighborhoods, turn gray in these same houses.

You’ll always end up in this city. Don’t hope for things elsewhere:

there’s no ship for you, there’s no road.

Now that you’ve wasted your life here, in this small corner,

you’ve destroyed it everywhere in the world.

 

Copyright Credit: C. P. Cavafy, “The City” from C.P. Cavafy: Collected Poems. Translated by Edmund Keeley and Philip Sherrard. Translation Copyright © 1975, 1992 by Edmund Keeley and Philip Sherrard. Reproduced with permission of Princeton University Press

Source: C.P. Cavafy: Collected Poems (Princeton University Press, 1975)

 

‘n Gedig wat handel oor die onvermoë om te ontglip van jou self en herinneringe.

 

II

Hierdie pragvers word deur Lawrence Durrell herdig in sy roman Justine (1957).

Die digter bely:

 

I have tried to transplant rather than translate — with what success I cannot say.

 

The City

You tell yourself: I’ll be gone

To some other land, some other sea,

To a city lovelier far than this

Could ever have been or hoped to be —

Where every step now tightens the noose:

A heart in a body buried and out of use:

How long, how long must I be here

Confined among these dreary purlieus

Of the common mind? Wherever now I look

Black ruins of my life rise into view.

So many years have I been here

Spending and squandering, and nothing gained.

There’s no new land, my friend, no

New sea; for the city will follow you,

In the same streets you’ll wander endlessly,

The same mental suburbs slip from youth to age,

In the same house go white at last —

The city is a cage.

No other places, always this

Your earthly landfall, and no ship exists

To take you from yourself. Ah! don’t you see

Just as you’ve ruined your life in this

One plot of ground you’ve ruined its worth

Everywhere now — over the whole earth?

 

Waarom wonder hierdie leser die purlieus? In al my Engelse woordeboeke staan daar: “a tract on the border of a forest, especially one earlier included in it and still partly subject to forest laws.” Dalk ‘n samesnoering van lieu (plek) en puralee? Alles te make met grense trek …

In The Alexandria Quartet word die verbintenisse tussen inkommers en inwoners beskou – die mitologiese digter (met sy strooihoed) wat immer aanwesig bly.

En hier werk Durrell bepaald vir my:

 

Your earthly landfall, and no ship exists
To take you from yourself

 

Hy laai dit met sy eie weemoed en gevoel van onrus.

Sy persoonlike geskiedenis en sy troebel verhouding met sy dogter kan ‘n mens hier inlees.

 

III

Hierdie digter was driekeer in Egipte en beoog ‘n besoek iewers vroeg volgende jaar.

Die voorafgaande digters het hierdie gedig ingegee:

 

Alexandria

الإسكندرية

Alexandria, the Capital of Memory

Lawrence Durrell

 

Staying in the Hotel Cecil

the desk manager arranged

a city trip to the see the Pharos,

Great Library and Catacombs

of Kom El Shoqafa.

 

“The city is a cage.” A line

from Cavafy steered the day

with ten American tourists on the bus

meandering through busy streets

to the Abu al-Abbas-Mursi Mosque.

 

 

Plazas, a memorial for an unknown soldier,

viewing the citadel of Quaitbay trying

to comprehend The Alexandria Quartet

and the singing of the blind muezzin:

“The perfection of God, the One, the Sole.”

 

For Durrell a town of sects or gospels.

Amr, the conqueror, poet and soldier,

rather a city to be invaded and destroyed.

But today I comprehend the life of astral bodies

still making contact in an invisible journey.

 

This city named after Alexander the Great

a beacon for true poets and Gnosticism:

living in the Pearl of the Mediterrean

amongst so many wonders of the world

in divine harmony.

 

© Joan Hambidge

 

Die Engelse weergawe het op AVBOB se poetry website verskyn en hier is die herdigting:

 

Alexandrië

الإسكندرية

Alexandria, the Capital of Memory

Lawrence Durrell

 

In die Hotel Cecil

bespreek die resepsionis ‘n stadsreis

ten einde die Pharos, die Groot Biblioteek

én die Katakombes van Kom El Shoqafa te besoek.

 

“Die stad is ‘n fuik.” ‘n Reël

van Kavafis het die dag gerig,

met tien Amerikaanse toeriste op die bus

wandelend deur besige strate

tot by die Abu al-Abbas-Mursi-moskee.

 

Plazas, ‘n gedenkteken vir ‘n soldaat onbekend;

ons besigtig vérder die sitadel van Quaitbay

om iets van The Alexandria Quartet

én die sang van die blinde muezzin te begryp:

“Die perfeksie van God, die Een, die Enigste.”

 

Vir Durrell, ‘n stad van sektes of evangelies.

Amr, die veroweraar, digter en soldaat;

eerder ‘n stad wat binnegeval en vernietig moes word.

Maar vandag begryp ek die bestaan van astrale liggame

wat steeds kontak bly maak in daardie onsigbare reis.

 

Hierdie stad, vernoem na Alexander die Grote,

’n baken vir ware digters én die Gnostiek:

woonagtig in die Pêrel van die Middellandse See

tesame met soveel wonders van die wêreld

in goddelike harmonie.

 

IV

As jong student het die belangrike spirituele aspekte van die roman my ontglip.

 

1977 teen 2025.

 

Harold Bloom wat meen daar is geen tekste nie; net onsself.

 

 

Joan Hambidge

Kaapstad 22 Desember 2025

Bronne:

Durrell, Lawrence. 1957. The Alexandria Quartet. Londen: Faber & Faber.

 

Ushabti

JdL

 

Vanoggend herdenk

ek jou eerste verjaarsdag

weg; verloor my pen bykans

in die wasmasjien.

 

Die tyd tik meedoën-

loos aan sonder jou

in nagte slaaploos:

dan sluwe, somber drome.

 

Al Pacino meen daar

is geen stut vir

die psige beseer

in Scent of a Woman.

 

Verlede jaar geskenke

geneem: blomme,

slaappille en ‘n stapel

boeke van skryfvriende.

 

Ek plaas ‘n ushabti

(gemaak van hout)

in jou grafkelder:

‘n Algebra van nood.

 

Die meeste sterre

is beslis nie dood.

Ek plaas daardie pen

langs al jou boeke

 

neffens Cavafy:

“I’ll go to another country,

go to another shore,

find another city better than this one.”

 

© Joan Hambidge

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Joan Hambidge. Durrell en McEwan
Joan Hambidge. George Seferis: die dialektiek van bloed en lig →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d