22 April 2026 Jeanne Henning Els. seestraat seestraat ek droom van ‘n weg in venesië van ‘n gondelier se spaan in vredige roei ek droom akkordeon en kitaar en die wieg van lampe op water maar die nagmerrie van hormoes wat lewe verwoes hou my wakker © Jeanne Henning Els, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…