7 May 20266 May 2026 Emmie Bedeker. Gaan Gaan vanoggend laat gaan ek jou, verlos van my pyn en berou. gaan sing jou eie lied sonder my vals stem van verdriet © Emmie Bedeker, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…