7 May 20266 May 2026 Emmie Bedeker. chemo chemo jou kop is donsig soos dié van ’n jong duifie en ek wonder hoeveel ververings nog voor jy migreer © Emmie Bedeker, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…