18 May 202618 May 2026 Jeanne Henning Els. handelsmerk handelsmerk jou krokodil teen die bors poema bonsend op jou drafskoen, jou perd met die polospeler ongeborg self betaal adverteer jy dra dit tog net en verdien jou regmerkie © Jeanne Henning Els, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…