3 June 20263 June 2026 Hennie Maartens. skemer skemer skakerings van kleure hang in die lug die skoonheid daarvan is ‘n vlietende brug dit is ‘n flitsende fase wat verdwyn maar dit laat die betekenis nie wegkwyn © Hennie Maartens, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…