9 June 2026 Koos de Wet. Sakkies lug Sakkies lug Die lewe blaas in lug vars oor horisonne heen, suurstofkarweiers met volsakkiesdaarvan lewer vir longe dit in gleuwe af. ’n Heimlich-manoeuvre bewys: Daar is lewe in teue lug. © Koos de Wet, Junie 2026. Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…