Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Wat is eietydse digkuns?

27 June 2009 By Marlise Joubert

  Wat is eietydse digkuns? Charl-Pierre Naudé    Hierdie artikel het verlede jaar in Die Burger se rubriek, Flapteks, verskyn. Dit is geskryf na aanleiding van ‘n voorafgaande artikel deur Ferdi Greyling, waarin hy die afwesigheid van  groot digkuns in die hedendaagse wêreld betreur. In die lig van Bernard Odendaal se geldige misnoeë met die mymeringe…

Read More

Onderhoud: Lina Spies

27 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vraaggesprek met de Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies  door Hans Ester  (Hierdie onderhoud verskyn ook in die somer-uitgawe van die tydskrif BEWEGING.) De Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies werd in 1939 geboren. Zij groeide op in de toenmalige Oranje-Vrystaat en studeerde Afrikaans en Nederlands in het idyllische Stellenbosch. Een verblijf van twee jaar in Amsterdam (studie aan de…

Read More

Jy het my as drenkeling herken

23 June 2009 By Marlise Joubert

  Chris van Geel en Elisabeth Eybers  deur Hans Ester Die Nederlandse digter Chris van Geel (1917 – 1974) het in 1972 iets oorgekom wat die meeste skrywers net as spook in hulle drome, as nagmerrie, ken: sy huis aan die Achterweg in die Noord-Hollandse dorpie Groet het finaal verbrand. Daar bestaan ‘n foto van…

Read More

Die bruikleen-fenomeen

16 June 200917 June 2009 By Marlise Joubert

Die bruikleen-fenomeen – op- en aanmerkings oor Johann de Lange se bundel Die algebra van nood,Human & Rousseau, 2008.   deur Lucas Malan   Reeds met sy debuutbundel, Akwarelle van die dors (1982, het Johann de Lange ‘n vars profiel in die Afrikaanse poësie met uitdagende temas en fyn versorgde verse verwerf. Vir sy debuut…

Read More

Onderhoud: Johann de Lange

13 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om met ’n eie kompas te skryf Johann de Lange in gesprek met Louis Esterhuizen     Johann de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore. Hy debuteer in 1982 met die digbundel Akwarelle van die dors waarvoor hy in 1983 die Ingrid Jonker-prys ontvang. Vir sy bundel Wordende naak (1988) ontvang hy…

Read More

SJ Pretorius:’n miskende digterskap?

11 June 200912 June 2009 By Marlise Joubert

S.J. Pretorius: ’n miskende digterskap?* H.P. van Coller en B.J. Odendaal 1. Inleiding Sarel Jakop Pretorius het in 1943 met Vonke by J.L. van Schaik gedebuteer as digter. Tot met sy dood in 1995 het hy bestendig bly dig en publiseer. Altesame 12 bundels uit sy pen het die lig gesien.1 Die profiel van sy…

Read More

Die burg van Hertog Bloubaard

6 June 2009 By Marlise Joubert

DIE HEELALBURG VAN HERTOG BLOUBAARD CARINA STANDER   Die burg van Hertog Bloubaard, deur H. J. Pieterse Uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad, 2000 Slapband, 105 bladsye/ 60 gedigte ISBN: 0-624-03905-6   Dit het H. J. Pieterse tien jaar geneem om Die burg van hertog Bloubaard (2000) te voltooi. Tien jaar sedert sy digdebuut, Alruin (1989) bekroon…

Read More

Onderhoud: HP van Coller

2 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vertaling maak jou nederig HP van Coller in gesprek met Louis Esterhuizen           Hendrik Petrus van Coller is op 24 Maart 1949 in Pretoria gebore. Tans is hy  uitstaande professor en hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die UV.  Hy is  lid van verskeie nasionale en internasionale…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 89
  • 90
  • 91
  • 92
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon