Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Anzaldúa en Krog

8 August 2009 By Marlise Joubert

Anzaldúa en Krog: om te skryf deur vertaling[1] Letterkundedag 25 Julie 2009, Universiteit Stellenbosch Franci Vosloo    Franci Vosloo is ‘n vryskutvertaler en -taalversorger en is tans besig met ‘n proefskrif oor Antjie Krog as vertaler en die verband tussen skryf en selfvertaling, by die Universiteit Stellenbosch. Van haar artikels verskyn ook in Stilet (XIX…

Read More

Onderhoud: Jelleke Wierenga

4 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Bloot mens is wie ek is Jelleke Wierenga in gesprek met Louis Esterhuizen Jelleke Wierenga woon op Montagu in die Wes-Kaap. Sy het die graad B.A. (Hons.) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal. Sy is ‘n vryskut-taalpraktisyn en doen onder meer kopieskryfwerk, vertalings, boekredigering en boekuitleg. Sy het voorheen by Beeld, Sarie, Juta en die…

Read More

Onderhoud: Miriam Van hee

26 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

‘n Mymerende verset teen verganklikheid Miriam Van hee in gesprek met Louis Esterhuizen Miriam Van hee (Gent, 16 Augustus 1952) het in Gent en Oostakker grootgeword. Vanweë haar studies in Slawiese tale werk sy tans as dosent by die Hoger Instituut voor Vertalers en Tolken in Antwerpen. Digters wie se werk sy reeds na Nederlands…

Read More

Peter Holvoet-Hanssen lewer pleidooi

19 July 200921 July 2009 By Marlise Joubert

PETER HOLVOET-HANSSEN (Antwerpen, 1960) Deze dichter weet oude tegenpolen te overstijgen. Creëerde een eigen niche in de poëziebiotoop met het ‘magische drieluik’ (1)  Dwangbuis van Houdini (1998, Vlaamse Debuutprijs 1999), Strombolicchio (1999, Dirk Martensprijs 2001) en de vossensprong Santander(2) (2001). Na zijn ‘anti-roman’ De vliegende monnik (2004) (3) verscheen het alweer zeer lovend ontvangen Spinalonga…

Read More

Vertelling as tegniek in die liriese vers

14 July 200914 July 2009 By Marlise Joubert

Slegs aanskyn Vertelling as tegniek in die liriese vers   Charl-Pierre Naudé        Dit moet by voorbaat gestel word dat ek hierdie opmerkings as oorsigtelik beskou. Ek gaan dus ’n reeks breë gevolgtrekkings maak en dit dan toets aan ’n liriese gedig of twee wat myns insiens ’n baie sterk narratiewe karakter het, onder…

Read More

Danie Marais. Die verhalende vers

14 July 200929 January 2020 By Versindaba

Effe onmusikale worshonde, oftewel die poësie in die raamwerk van die verhalende vers   Danie Marais   I love you baby and I always will Ever since I put your picture In a frame   Tom Waits – “Picture in a Frame” (Van die album Mule Variations, Anti 1999)     As die digkuns ’n…

Read More

Onderhoud: Marlene van Niekerk

4 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Met buskruit en salpeter Marlene van Niekerk in gesprek met Louis Esterhuizen   Marlene van Niekerk Marlene van Niekerk is die skrywer van twee digbundels Sprokkelster (1977) en Groenstaar (1983), een bundel kortverhale, Die vrou wat haar verkyker vergeet het (1992), en twee romans Triomf (1994) en Agaat (2004). Sy is tans verantwoordelik vir die…

Read More

Onderhoud: Hans Ester

3 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om met begrip te kan kyk Dr. Hans Ester in gesprek met Louis Esterhuizen     Hans Ester is gebore in 1946 in Utrecht. Hy besoek die Gereformeerde Burgerskool, sowel as die hoërskool, in Utrecht en bestudeer daarna Duits, Afrikaans en Teologie in Amsterdam, Johannesburg en Tübingen. Hy promoveer in 1975 aan die Universiteit van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 88
  • 89
  • 90
  • 91
  • 92
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon