Die skerp punt van die spies Mathews Phosa in gesprek met Louis Esterhuizen Nakedi Mathews Phosa is op 1 September 1952 op Nelspruit gebore. Hy het aan die Universiteit van die Noorde in die regte gestudeer en in 1981 ‘n regspraktyk op Nelspruit geopen. In 1985 het hy die land verlaat, en in 1986…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Onderhoud: Valzhyna Mort
The transformation of experience Valzhyna Mort in conversation with Louis Esterhuizen & Charl-Pierre Naudé Valzhyna Mort was born in 1981 in Minsk, Belarus. Her first book, I’m as Thin as Your Eyelashes, was published in 2005 and comprised of poetry, prose and selected translations from Polish and English. She received the Crystal of Vilenica award…
Onderhoud: Cas Vos
Wat oorbly is roet & ink Cas Vos in geprek oor sy nuutste digbundel Intieme afwesige, met Johann de Lange Cas Vos is op 15 Mei 1945 in Rustenburg gebore. Hy is tans Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. In 1999 ontvang hy die Andrew Murray-prys vir Die volheid daarvan…
Onderhoud: Lucie Möller
Waarmerking en waarmaking Lucie Möller gesels oor haar debuut digbundel Watermerke met Marlise Joubert Lucie Möller promoveer in 1987 aan die Universiteit van Natal met ‘n proefskrif oor die inheemse tale se invloed op die naamgewing in Namibië. Vir die afgelope dertig jaar publiseer sy plaaslik en internasionaal boeke, artikels en referate oor naamgewing. Enkele titels…
Onderhoud: Carina Stander
“Ek skryf met my oë, oor die sigbare en Onsigbare.” Carina Stander in gesprek met Marlise Joubert Carina Stander is in 1976 gebore en het op ‘n plaas in die Waterberge grootgeword. Ná ‘n honneursgraad in Beeldende Kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy twee jaar lank vir beeldhouers in Cambridge en die…
Breyten oor Magmoed Darwiesj
Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish) Breyten Breytenbach Twee aanhalings uit sy werk. (Dit kon ook tien of ʼn honderd gewees het want op elke bladsy van sy omvangryke oeuvre spring frases of beelde of gedagtes in jou oog.) “Laat dit so wees! Laat ons môre hier met ons wees. Laat ons gister teenwoordig wees. Laat…
Oor vertaling van Duitse gedigte
Die min maar suiwer note van die digter Daniel Hugo Ein gleiches Über allen Gipfeln Ist Ruh, In allen Wipfeln Spürest du Kaum einen Hauch; Die Vögelein schweigen im Walde. Warte nur, balde Ruhest du auch. Hierdie volmaak-liriese gedig van Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) is al ‘n wiegelied genoem. Die refreinmatige van…
Onderhoud: Daniel Hugo
’n Minimum woorde met maksimum betekenis Daniel Hugo gesels oor sy digbundel Die panorama in my truspieël met Louis Esterhuizen. Daniel Hugo is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton en in Windhoek. Daarna studeer hy aan die Universiteite van Stellenbosch (BA (Hons)), Pretoria (MA) en…
