Bepaalde aspekte in die gesprek met Alfred Schaffer, asook Daniel Hugo en Charl-Pierre Naudé se reaksie daarop, dwing ’n mens tot ’n bestekopname. Persoonlik het ek net waardering vir die openhartige en insiggewende manier waarop Alfred op my vrae gereageer het. Vanweë sy ingeligte kontak met die Afrikaanse digkuns, sowel as sy meer onlangse betrokkenheid…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Onderhoud met Alfred Schaffer
Diversiteit in Nederlandstalige poësie Alfred Schaffer in gesprek met Louis Esterhuizen Alfred Schaffer (1973) woon van 1996 tot begin 2005 in Kaapstad, waar hy sy doktersgraad behaal aan die Universiteit van Kaapstad by die Departement Afrikaans en Nederlands. Vir Beeld en Die Burger skryf hy rubrieke oor Nederlandse poësie en saam met Antjie…
Onderhoud: Willem Fransman
Vrugtekoek vir ’n kulturele woelgees Willem Fransman Jr. in gesprek met Louis Esterhuizen Willem Fransman jr. skryf in feitlik elke genre. In 1997 is hy die eerste wenner van die RSG/Sanlam radiodrama-kompetisie met Om te bedel is ’n kuns. Ander opdrag-radiodramas is Die belofte in ’n skilpaddop (die verhaal van Sarah Baartman in…
Joan Hambidge. Ruth Padel
Ruth Padel: The poem and the journey And sixty poems to read along the way Chatto & Windus, Londen Random House 2007 Flapteks Stel jou voor iemand skryf oor die funksie van die digkuns en analiseer gedigte sodat almal dit kan verstaan en geniet? Camille Paglia se reeks onderhoudende essays Break, Blow, Burn…
