Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Klawerjas (Adam Small)

21 October 20133 December 2013 By Versindaba

      Klawerjas. Gedigte. Deur Adam Small. 2013. Tafelberg. ISBN 978-0-624-06545-6.   Resensie deur Bernard Odendaal.   Die verbreking van ’n veertig jaar lange digterlike swye deur Adam Small met die lywige Klawerjas het alreeds geblyk groot nuus te wees. In verskeie media is oor die bekendstelling van die bundel op Wellington enkele weke…

Read More

Resensie: die agste teken (Basie Duvenhage)

9 September 201314 January 2020 By Versindaba

  Die agste teken  –  Basie Duvenhage (ISBN: 9780620560344; R130, Inset Uitgewers, 2013) Resensent: Tom Gouws   ‘N GEMEENSAME ANNERLIKHEIT, ‘N TUISLIKE STEM  Die Afrikaanse literatuur het ‘n uitsonderlik ryk tradisie van taalvariëteite, streekstaal, en gevolglik het ons ‘n skat van diverse kontreikuns. Ook in die poësie het die stem van die volksdigter nog altyd…

Read More

Resensie: Hierdie mens (Wilma Stockenström)

19 August 201317 August 2013 By Versindaba

In sy gebeente eg Stockenström: Hierdie mens – Wilma Stockenström (ISBN: 9780798163736;  Prys : R 150.00, Sagteband, 64 pp,  Human & Rousseau, 2013) Resensent: Dr. Marlies Taljard Veertien jaar na haar vorige bundel, Spesmase, verskyn Hierdie mens, Wilma Stockenström (wat op 7 Augustus 80 geword het) se agtste bundel poësie. By ‘n deeglike lees blyk dat…

Read More

Resensie. “Chokers en survivors” (Nathan Trantraal)

26 June 201317 August 2013 By Versindaba

  Chokers en survivors. Deur Nathan Trantraal. Kwela Boeke. ISBN 978-0-7957-0488-8  Resensent: Bernard Odendaal Op die agterplat van Chokers en survivors word die digter van dié debuutbundel aan die leser bekend gestel as gevestigde strip- en grafiese-romanskepper (in samewerking met sy broer, André) en as eggenoot van die digter Ronelda S. Kamfer. Dis gegewens wat…

Read More

Resensie/essay: Nuwe Stemme 5

14 June 201317 August 2013 By Versindaba

Nuwe stemme 5 Saamgestel deur Heilna du Plooy & Loftus Marais ,  ISBN 978 0 624 058861; Tafelberg, 2013. Resensie-essay deur Joan Hambidge   ʼn Eksperimentele werkswinkel-essay I Mirakels en muses Op versoek van die webmeester, Marlise Joubert, skryf ek hierdie verslag oor Nuwe stemme 5. Goed, willig ek in, maar verduidelik: dit kan nie ʼn…

Read More

Resensie: Rangeer (Clinton V. du Plessis)

6 May 20133 December 2013 By Versindaba

  Clinton V. du Plessis. Rangeer. Ama-coloured Slowguns, 2013. (ISBN 978-0-620-55604-0, Sagteband, 142 pp. Prys R150, Ama-coloured Slowguns, 2013.  Resensent: Dr Amanda Lourens I Rangeer is die sewende bundel uit die pen van Du Plessis, wie se debuut in 1984 by Perskor verskyn. (Sy debuut is dan ook die enigste van sy bundels wat by ’n…

Read More

Resensie: Deur ruite van die reis (Melanie Grobler)

8 April 201310 April 2013 By Versindaba

Melanie Grobler. deur ruite van die reis, Human & Rousseau, 2013 Resensent: Tom Gouws   Eiesoortige eenderse andersheid 1. Met die verskyning van Melanie Grobler se debuutbundel: Tye en swye in die lewe van Hester H het die indertydse boekredakteur Elfra Erasmus die volgende te sê gehad: “Dis moeilik om Melanie Grobler te peil. Nie…

Read More

Resensie: Kom in, dit vries daar buite (Alfred Schaffer)

20 March 201317 August 2013 By Versindaba

Alfred Schaffer. Kom in, dit vries daar buite. Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo (Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-912-8. Sagteband, 106bladsye. R150) Resensent: Zandra Bezuidenhout    Alfred Schaffer is ‘n produktiewe en veelbekroonde Nederlandse digter wat tans in Suid-Afrika woon. Dit is vir ‘n digter van die jonger geslag ‘n prestasie dat daar binne die relatief…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon