Bleek Planeet – Dolf van Niekerk (Protea Boekhuis. PRYS: R140; ISBN: 978-1-86919-921-0, Sagteband; 60pp) Resensent: Heilna du Plooy Hoewel Dolf van Niekerk waarskynlik meer bekend is as romanskrywer, is Bleek planeet sy vyfde digbundel. Trouens, die jongste drie publikasies van hierdie skrywer wat reeds as Sestiger bekendheid verwerf het, is aldrie digbundels. Dolf van…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: [vii] (gilbert gibson)
[vii], deur Gilbert Gibson; (Tafelberg, Isbn 978 0 624 058847, R135, 91 bladsye) Resensent: Joan Hambidge in stilte afgemat they shuffle they cut I Hoe benader ‘n mens Gilbert Gibson se jongste digbundel met die titel [vii] met verse wat “onvoltooid” klink en wat die leser moet voltooi – semantiese eilande is immers…
Resensie: in die skadu van soveel bome (Hennie Nortjé)
in die skadu van soveel bome – Hennie Nortjé. (Queillerie, 2012. ISBN: 9780795800382, R 150.00, Sagteband, 80pp) Resensent: Heilna du Plooy Die titel van hierdie bundel is beskrywend en gepas – dit gaan oor bome en die nadenke oor bome. Daar is inderdaad “soveel bome” in die bundel en toegevoeg tot die gedigte…
Resensie: Katalekte (Breyten Breytenbach)
Katalekte. Artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan. Breyten Breytenbach. Human & Rousseau. ISBN: 978-0-7981-5792-6; Prys: R220; 213 bladsye; Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout “DIE GEHEUE IS ‘N BYEKORF VIR DIE AANDWORD VAN ONS DAE” Breyten Breytenbach Katalekte is ‘n bundel van bepeinsing, nabetragting en geïmpliseerde vraagstelling oor bestaan, digterskap en die vervlietende skaduwee…
Resensie: Vol draadwerk ( Marius Crous)
ʼn Welluidende en beduidende stem Vol draadwerk, Marius Crous (Protea Boekhuis, 2012; R150.00, ISBN: 978-1-86919-766-7, 213 x 317 mm, Sagteband, pp 84) Resensent: Tom Gouws Hierdie nuwe digbundel van Marius Crous het so saam-saam met die bekendmaking van die 100 beste gedigte in Afrikaans verskyn. ʼn Paar interessanthede val op uit hierdie resepsieverslag,…
Resensie: Tagtig gedigte en twee essays (Michel Houellebecq)
Tagtig gedigte en twee essays – Michel Houellebecq. Vert. deur Catherine du Toit en medewerkers. (Hond Uitgewers, 2012, ISBN 9781874969181, Sagteband, 216 ble., R180.00) Ons is gevangenes van ons eie deursigtigheid. – Michel Houellebecq Resensent: Joan Hambidge I Die digter as lewende selfmoordenaar Tagtig gedigte en twee essays, so heet hierdie boek,…
Resensie: in die afwesigheid van sin (Susan Smith)
in die afwesigheid van sin deur Susan Smith. (Protea Boekhuis, 2012; R150.00 (BTW ingesluit); ISBN: 978-1-86919-807-7, 137 x 213 mm, Sagteband, 100pp) Resensent: Marlies Taljard Vir my is een van die essensiële kenmerke van poësielees die ervaring van die leser dat mens telkens jouself raakloop, in jouself vasloop as’t ware, skielik voor ‘n spieël te staan…
Resensie: In die bloute (Johann Lodewyk Marais)
In die bloute deur Johann Lodewyk Marais Resensie: Lucie A. Möller Die teks van Johann Lodewyk Marais se nuwe bundel In die bloute word sinvol saamgebind met ’n skildery deur Lynnette ten Krooden op die voorblad van ’n dolfyn of blouwalvis, en op die agtergrond ’n paar verdwynende stertvinne in die golwe….
