Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Teen die lig (Hennie Aucamp)

8 October 20127 November 2014 By Versindaba

Teen die lig  – Hennie Aucamp  (ISBN 9781869197643; sagteband , pp 64, R150; Protea Boekhuis, 2012) Resensent: Joan Hambidge   Ek leun teen die hoekpaal, my hart klop sterk: Hiér vind ek heiligheid, hier is my kerk.   I   Hennie Aucamp is ʼn gevestigde kortverhaalskrywer, teoretikus, aforis, dagboekskrywer, kabarettis én digter. Trouens, hy is besonder veelsydig…

Read More

Resensie: Die onsienlike son (Jacobus van der Riet)

24 September 20127 November 2014 By Versindaba

Die ongeloof-like wonderwêreld van die geloof: “Die onsienlike son” – Jacobus van der Riet (Protea Boekhuis, 2012: ISBN: 9781869197513; Sagteband, R160.00, 104 pp.) Resensie deur Tom Gouws In die Brief aan die Hebreërs word daar van Moses hierdie merkwaardige woorde gesê: “hy het volgehou soos een wat die Onsienlike sien”. Hierdie Onsienlike, Yahwe, word deurgaans…

Read More

Resensie: Kry my by die gewone plek aguur (Loftus Marais)

26 August 20127 November 2014 By Versindaba

Ek’s hier vir die wêreld soos dit is:  “Kry my by die gewone plek aguur” – Loftus Marais (Tafelberg, 2012: ISBN: 9780624056461; R130.00, Sagteband, 96pp)  Resensie deur  Marlies Taljard Soos met sy vorige bundel, “staan in die algemeen nader aan vensters”, bestaan die titel van Loftus Marais se nuutste bundel ook uit ‘n opdrag: “Kry…

Read More

Resensie: Hanekraai (Daniel Hugo)

6 August 20127 November 2014 By Versindaba

Hanekraai. Deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-763-6; 72 bladsye; Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal   ‘n “Lettergreepteller” noem Hugo homself in die onlangse onderhoud met Joan Hambidge wat elders op hierdie webwerf verskyn. Hy hewel daardie beskrywing oor uit die vierde strofe van “Digters”, ‘n gedig wat net mooi op die halfpadmerk staan van hierdie…

Read More

Resensie: Om die gedagte van geel (Petra Müller)

26 July 201226 July 2012 By Versindaba

Nou flik ‘n silwer stilte en volkome   Om die gedagte van geel   Petra Müller (ISBN 978 0 624 05446 7; 196 bladsye; Tafelberg   Resensie deur Joan Hambidge   * en langs die pad die wintersgras ‘n pels wat al hoe digter pas   o laat my nooit vergeet nie – want ek sal eendag…

Read More

Resensie: Karos orie dyne (Hans du Plessis)

4 July 20124 July 2012 By Versindaba

Karos orie dyne. Nuwe Griekwapsalms en anner gedigte. Deur Hans du Plessis. Lapa-uitgewers. ISBN 978-0-7993-5531-4. 83 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal (Direkteur van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit) Met hierdie derde bundel Bybelse poësie in Griekwa-Afrikaans maak Hans du Plessis en Lapa-uitgewers as ‘t ware weer so: vlot, toeganklike en waarskynlik gewaarborgde gewilde verskuns vir…

Read More

Resensie: Flitse (Clinton V. du Plessis)

1 July 20121 July 2012 By Versindaba

Flitse – Clinton V. du Plessis. Ama-Coloured Slowguns (Posbus 547, Cradock, 5880). ISBN 978-0-620-53231-0. 34 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal Direkteur van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit    “Twitter”-gedigte noem Clinton V. du Plessis die verse in hierdie sewende digbundel van hom. En haal HAT-omskrywings van die titelwoord (in die enkelvoud) voorin aan, waaronder: “Skielike,…

Read More

Resensie: Weerloos lewe (Cas Vos)

14 May 20127 November 2014 By Versindaba

Ligvoet en vlugtig droom Vos digterlik : Weerloos lewe, Cas Vos. Protea Boekhuis, 2012 Resensent: Tom Gouws   In Nederlandse literatuurtradisie was die predikantedigters as gevolg van hulle triviale tematiek, hul gedwonge piëteit en veral hul tegniese onafhede deur die tagtigers soos Jacques Perk en Willem Kloos geweldig verkleineer. Die benaming “predikant-digter” het ʼn pejoratiewe…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon