Dit is dalk nie toeval dat die god Apollo geassosieer word met digkuns en genesing nie. Inteendeel: dié Griekse en Romeinse god word gesien as die historiese landmerk in die ontstaan van poësieterapie, soos ons dit vandag ken. Of, om dr Louis Hoffman, ’n kliniese sielkundige van Colorado, aan te haal: “Before there was…
Category: Blogs
Nini Bennett. Dankie, Leonard
The Goal I can’t leave my house Or answer the phone I’m going down again But I’m not alone Settling at last Accounts of the soul This for the trash That paid in full As for the fall, it Began long ago Can’t stop the rain Can’t stop the snow I sit in my…
Nini Bennett. Die bloedlyn van ’n taal
“There is no language that is superior to another.” Dít was president Cyril Ramaphosa se boodskap aan Suid-Afrikaners op Erfenisdag, 24 September 2019. Die VN het 2019 verklaar as die jaar van die inheemse taal. Die president het ’n skare toegespreek in die Mxolisi Jacobs-stadion in Upington tydens die amptelike vieringe van dié geskiedkundige…
Wicus Luwes. Kulturele ervarings danksy Lego
’n Oud taalonderwyseres laat weet my ’n bietjie meer as maand gelede dat sy besig is om te trek na ’n kleiner plek en dat sy ’n paar ou digbundels het wat ek by haar kan kry as ek sou belangstel. By my aankoms vra sy uit na my kinders en vertel my van…
Nini Bennett. Die wolke is deur digters gedoop
I. De Wolken Ik droeg nog kleine kleeren, en ik lag Lang-uit met moeder in de warme hei, De wolken schoven boven ons voorbij En moeder vroeg wat ‘k in de wolken zag En ik riep: Scandinavië, en: eenden, Daar gaat een dame, schapen met een herder – De wond’ren werden woord en…
Nini Bennett. ’n Polifoniese simfonie van stemme
Ek wou nog sê … Die groot aand het uiteindelik aangebreek. Dit is 16 Oktober, die eerste aflewering van Ek wou nog sê … Ek rig die afstandbeheer en die televisie flits aan op VIA, DStv-kanaal 147. In die atlejee sit Gaireyah Fredericks, tweedepryswenner van die tweede AVBOB Poësiekompetisie. Die gespreksleier is Daniel…
Nini Bennett. Die muse is ‘n kat
Honde, katte, hoenders, poue of papegaaie – noem maar op: menige skrywer het ’n wollerige of geveerde literêre agent wat deel is van die lang, eensame skryfproses. En hierdie vierpotige muses is onafskeidbaar van hulle skrywende eienaars; tree op as sosiale kommentators in eie reg, en maak selfs kameevertonings in hulle versorgers…
Wicus Luwes. Ama(brand)sone
Daar woed op die oomblik meer as 2500 brande in die Amasonereënwoud. Dit is baie meer as vorige jare. Daar is ‘n brand binne ‘n brand, ‘n vuur binne ‘n vuur. Die rivier kronkel deur die woud. Daar is ‘n rivier binne die rivier. Sosiale kommentaar reken dat die mensdom meer bekommerd was/is oor die…
