Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Nini Bennett. ’n Getekende kopie, asseblief

18 June 202018 June 2020 By Versindaba

  “Ek gaan jou boek bestel, maar dan moet jy dit vir my teken.” “Sal jy vir my iets voor in die boek skryf en dit teken?” “Ek soek ’n getekende kopie, asseblief.” Dít is die versoeke wat ’n skrywer, wat pas ’n boek vrygestel het, aanhoor. Maar wat is die redes – of die…

Read More

De Waal Venter. Hulde aan Jeanne Goosen

4 June 202016 June 2020 By Versindaba

  2020.06.04   My voete loop  vir Jeanne Goosen   My voete loop op die grond loop my voete deur die gras loop hulle my voete op die strand my spore in die sand loop my voete oor die klippe loop tussen dorings deur my voete loop op die teerpad my voete op die teerpad…

Read More

Nini Bennett. Ligdraers

4 June 20204 June 2020 By Versindaba

    Of dit gloeiwurms in grotte is … of vonkende plankton wat soos ’n sterrehemel onder die seewaters skyn; of die silwer borduurwerk om ’n vis se romp; of die nederige vuurvlieg met ’n flitsie in sy stert: bioluminesente lewe is verstommend, oeroud, en beskik oor gesofistikeerde sein- en kommunikasiestelsels. Skrikwekkend futuristies. Die lampie…

Read More

Nini Bennett. In memoriam: Jeanne Goosen (1938-2020)

3 June 202016 June 2020 By Versindaba

  Die skrywer, digter en dramaturg, Jeanne Goosen, is verlede nag oorlede nadat sy in ’n koma verval het. Dit is ’n voelbare verlies vir die literêre bedryf aangesien Goosen met sowel haar oeuvre as haar omstrede en dikwels aweregse openbare beeld vir opwinding gesorg het. Met Goosen, soos in die geval van Eugène Marais,…

Read More

Yves T’Sjoen. Schenking van Breytenbach-boeken

28 May 202016 June 2020 By Versindaba

      De Gentse Breytenbach-bibliotheek is sinds januari 2020 uitgebreid met twee bijzondere titels. Daniel Hugo schonk uit zijn privéverzameling, daterend uit de tijd van het lectoraat in Bloemfontein (1980-1988), Woorde teen die wolke. Vir Breyten (Taurus, 1980). Hij voegde er Hart-lam. ’n Leerboek (Taurus 1991) in dezelfde genereuze beweging aan toe. Een vluchtig…

Read More

Nini Bennett. ‘n Simbool van bestendigheid

21 May 2020 By Versindaba

    1.   Die mooiste blomme is dié wat vetplante maak. Kinderkunsblomme. Nederig en konkreet, na aan die hartslag van die aarde. Die mooiste blomme is nie rose of orgidieë – die koninginne met die kweekhuisname nie – nee; dit is woestynblomme. My eerste bewuswording van ’n kataklismiese gebeurtenis was die Kaapse droogte twee…

Read More

De Waal Venter. Twee gedigte

20 April 202024 April 2020 By Versindaba

  Rakelings   Voel hoe lig hang die nuanse van angs, suggestie van vreugde, naby mekaar.   Raak die een die ander, word dit weemoed. Nooit kan ons mekaar in diepte ken nie     Opstanding van die verslape digter   Dit is mos maar so, jy kan eintlik amper nie anders nie as om…

Read More

Nini Bennet. Eindnotas

20 April 202020 April 2020 By Versindaba

      In ’n artikel op Literary Hub vra Dustin Illingworth of die selfmoordbriewe van groot skrywers as ’n literêre subgenre geklassifiseer kan word. “Everything has gone for me but the certainty of your goodness. I can’t go on spoiling your life any longer. I don’t think two people could have been happier than…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon