Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Andries Bezuidenhout. Rockers en politiek

14 April 200913 March 2018 By Versindaba

 Ek het toevalling in Oudtshoorn verby RSG se verhoog gestap toe Karen Zoid daar opgetree het. Sy het ʼn pragtige weergawe van Leonard Cohen se “Hallelujah” gesing, asook ʼn nuwe, hartseer verwerking van “Afrikaners is plesierig” Die vertoning is lewendig oor die radio uitgesaai en ʼn omroeper wou van haar weet of sy iets vir…

Read More

Onderhoud met Luuk Gruwez

1 April 20095 September 2011 By Marlise Joubert

Om blare aan ‘n boom te hang Luuk Gruwez in gesprek met Louis Esterhuizen     Luuk Gruwez (gebore in 1953) is tans een van die bekendste (en mees gewilde) digters in Vlaandere en Nederland. In 2007 verskyn Bandelose gedigte: 1977 – 1990 by Praag Uitgewers en bevat ʼn keur uit sy poësie wat deur…

Read More

Joan Hambidge. Ruth Padel

11 March 20091 May 2012 By Marlise Joubert

  Ruth Padel: The poem and the journey And sixty poems to read along the way Chatto & Windus, Londen Random House 2007 Flapteks   Stel jou voor iemand skryf oor die funksie van die digkuns en analiseer gedigte sodat almal dit kan verstaan en geniet? Camille Paglia se reeks onderhoudende essays Break, Blow, Burn…

Read More

Klinkklare weerbaarheid.Ena Jansen

3 March 200926 March 2009 By Marlise Joubert

Versindaba: Dana Mouton-gedenklesing, 5 September 2008 Klinkklare weerbaarheid: Elisabeth Eybers 1915-2007 [’n fragment] Ena Jansen   Geagte dames en here, Baie dankie vir die uitnodiging om vandag oor Elisabeth Eybers te kan praat hier op Stellenbosch. Tydens die volgende driekwartier wil ek ’n kort oorsig gee van die laaste vier jaar van Elisabeth Eybers se…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,163
  • 1,164
  • 1,165
  • 1,166

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anne-Marie Bartie. monoloog
  • Louis Esterhuizen. Herfsfragment
  • Louis Esterhuizen. Knikkerspel
  • Louis Esterhuizen. Nagwaak
  • Louis Esterhuizen. Myndorp: ’n jeugherinnering

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  4. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels12 October 2026

    Baie dankie Marietjie ek waardeer

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon