Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Bernard Odendaal. Oor digkunsvertaling

27 April 200915 February 2011 By Marlise Joubert

Groot verseboek is klaarblyklik dié uitstalkas in die huis van die Afrikaanse poësie. G’n wonder nie dat André P. Brink se samestellings van 2000 en 2008 dus nuwe aandag getrek het vir vertaalde digkuns in Afrikaans, aangesien D.J. Opperman sulke werk voorheen uitgesluit het. In die voorwoord van Groot verseboek 2000 het Brink die opname…

Read More

Louis Esterhuizen. ‘n Pleidooi vir die poësie

26 April 20091 May 2012 By Versindaba

Soms gebeur dit dat ’n mens maar bra mismoedig raak oor die poësie as bedryf. Soos wanneer ’n mens wonder of al die tyd en energie wat daardeur in beslag geneem word, die moeite werd is. Of wanneer ’n mens gekonfronteer word met die blatante marginalisering van die digkuns in die media, of die skreiende…

Read More

Onderhoud met Joan Hambidge

25 April 200916 August 2013 By Marlise Joubert

“Die gedigte skryf hulself.” Irna van Zyl het ’n paar vrae aan Joan Hambidge gestel na die verskyning van haar nuwe digbundel Vuurwiel. Hierdie is die volledige onderhoud wat in ’n verkorte weergawe verskyn hetin Boeke-Insig (Herfs, 2009) 1. Jy is ‘n ervare dosent in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Elke nou en…

Read More

Louise Viljoen.Antjie Krog se literêre moeders

21 April 20097 November 2014 By Marlise Joubert

Uittreksel uit:  Die gesprek met literêre moeders:  Krog se poësie en ’n vroulike literêre tradisie Louise Viljoen   Enkele gedagtes oor die begrip “literêre tradisie”   Daar bestaan verskillende maniere van dink oor die begrip tradisie en die wyse waarop die individuele skrywer hom- of haarself plaas met betrekking tot ’n bepaalde literêre tradisie.  Literêre…

Read More

Poëtiese Leerjare

19 April 200930 April 2009 By Marlise Joubert

Poëtiese Leerjare Johann Lodewyk Marais Oor die jare was ek bevoorreg om ’n stuk of sewe akademiese lesings by te woon wat ’n buitengewone indruk op my gemaak het. Elkeen van die sprekers het oor ’n onderwerp gepraat en dit so boeiend gedoen dat ek my daardie geleenthede nog helder in die herinnering roep. Hierdie…

Read More

Andries Bezuidenhout. Waarom ek roep na jou vanaand

17 April 20094 September 2013 By Versindaba

ʼn Brief oor Koos du Plessis op LitNet laat my op die internet rondsoek na plekke waarheen ʼn mens iemand sou kon verwys om inligting oor Gert Vlok Nel se lied “Waarom ek roep na jou vanaand” in die hande te kry. Ek kom toe op ʼn video af wat iemand op YouTube gelaai het…

Read More

Andries Bezuidenhout. Grootkoppe

15 April 20094 September 2013 By Versindaba

“If you’re going to think of yourself in this game, or in this tradition, and you start getting a swelled head about it, then you’ve really got to think about who you’re talking about. You’re not just talking about Randy Newman, who’s fine, or Bob Dylan, who’s sublime, you’re talking about King David, Homer, Dante,…

Read More

Daniel Hugo. Geheime plesier

14 April 200917 May 2024 By admin

Geheime plesier   Wanneer ’n digter prosa moet skryf of vertaal, word hy waarskynlik gouer moeg en verveeld as sy kollegas met die gelooide agterstewes wat ure agter ’n rekenaar kan sit om ’n roman soos ’n koraalrif te laat aangroei. Ek moes al ’n paar keer in my lewe lywige prosatekste vertaal, terwyl my…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,162
  • 1,163
  • 1,164
  • 1,165
  • 1,166
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anne-Marie Bartie. monoloog
  • Louis Esterhuizen. Herfsfragment
  • Louis Esterhuizen. Knikkerspel
  • Louis Esterhuizen. Nagwaak
  • Louis Esterhuizen. Myndorp: ’n jeugherinnering

Nuutste kommentaar

  1. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  4. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels12 October 2026

    Baie dankie Marietjie ek waardeer

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon